Aanslag op Mosoel: gasmaskers vir inwoners

Meer as 25 000 soldate is deur Irak gemobiliseer vir die aanslag op Mosoel, ''n massiewe operasie wat weke, indien nie maande nie, sal duur.
Estelle de Bruyn
Gasmaskers word gereed gekry vir die 1,5 miljoen inwoners van Mosoel in Irak wat gevaar loop om deur die terreurgroep Isis met chemiese wapens aangeval te word.Irakse en Koerdiese
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer