Aanlynkopers is spelbrekers in voedselwaardeketting
Aanlynkopers is spelbrekers in voedselwaardeketting

Aanlynkopers is spelbrekers in voedselwaardeketting

Amazon koop koswinkel
Kobus Laubscher
Dr. Kobus Laubscher - Amazon se onlangse aankoop van ’n aanlynkoswinkel (Whole Foods) dui volgens ontleders op fundamentele veranderings in hoe kruideniersware en veral kos aangekoop gaan word. Die waarneming kom ondanks die feit dat aanlynaankope van kos in die VSA tans minder as 2% van die totale mark uitmaak.

Ontleders argumenteer heel oortuigend dat veranderde kooppatrone van veral die millenniërs die einde kan beteken van die klassieke kruidenierswinkels soos ons dit ken – en dit selfs voordat laasgenoemde 100 jaar oud is.

“Big Food” verwys na die groot kruidenierswaregroepe wat op grond van volume die mark domineer, maar ‘n nuwe geslag ingeligte verbruikers (Engels: “prosumers”) is na bewering nie baie beïndruk met hoe hulle deur middel van bombardemente van advertensies in ’n verbruikersdrukgang geplaas word nie. Daarvoor sorg sosiale media om die “probruikers” (dalk ’n te lomp akroniem vir professionele, ingeligte verbruikers) ingelig te hou rakende keuses.

Waarnemings van hoe stappatrone tussen byvoorbeeld die rakke met ontbytgrane verander, is onder andere ’n aanduiding dat hierdie nuwe generasie verbruikers nie meer glo in die sogenaamde gesonde ontbytprodukte nie. Verbruikers se trollietogte deur die gange van kruidenierswinkels lewer konstant ander produkte in die mandjies op.

Van 2009 tot 2015 was die geraamde verliese aan verkope in die VSA ’n yslike US$18 miljard. Trouens, die ontbytgraan-gange word deur bekende sjefs as lewensgevaarlik beskryf gesien teen die bymiddels soos sout en suiker wat te hoog is.

Bekende maatskappy wat voorheen suiwer vrugtesappe verkoop het, het dié produkreekse gestaak, want die suikerinhoud van suiwer lemoensap, ‘n voorheen stapel in die gesonde ontbytmandjie, verskil nie van dié van gewone koeldrank nie.

In die vier jaar tot 2016 het sapverkope met 13% afgeneem. Koeldrankverkope het in die ses jaar tot 2015 met 20% in die VSA afgeneem en die verkope van gebottelde water het nou dié van koeldrank verbygesteek. Dié veranderings kom te midde van bewese en gereguleerde vermindering van die suikerinhoud van dié kos en drankies.

In Suid-Afrika kan die beoogde instellings van suikerbelasting ook soortgelyke veranderings tot gevolg hê.

Bekende handelsname in die koeldrankmark gee die pas aan. In die mark vir smeermiddels (margarien en botter) is daar ook duidelike verskuiwings. Een van die grooste spelers in dié mark het onlangs twee bekende “smere” se vervaardiging gestaak, al is dit tans nog winsgewend. Dit is gedoen omdat dit nie meer die nuwe verbruiker se voorkeur gaan wees nie. Hulle het so besluit eerder as om die verbruikers deur middel van allerlei advertensie van die teendeel te probeer oortuig.

VARS EN ORGANIES

Daar is ook duidelike voorkeure ten opsigte van vars en organies-geproduseerde kos met die kersie op die koek as dit plaaslik geproduseer word.

In die VSA het tot 80% van alle huishoudings in 2017 aangedui dat hulle al een of ander kos van organiese oorsprong gekoop het.

Die aanduiding is dat die mark nie meer mededingers nodig het nie, maar dat daar duidelike behoefte is aan veranderde voorsiening. Amazon is bekend as aanlynverskaffer en die nuwe verbruiker vereis gesonde kos (gemeet aan standaarde wat die nuwe normaal word), wat afgelewer kan word vir tuis voorbereiding.

Sosiale media maak kommunikasie oop en diegene wat eksponensieel wil groei, moet dit moontlik maak vir die nuwe verbruiker om met enige rolspeler binne die waardeketting, te kan kommunikeer.

Net so moet die produsent ook herposisioneer om maksimum voordeel uit dié vernuwing te trek.

Handelsname en naspeurbaarheid is onlosmaaklik deel van die nuwe bestel. Produsente moet bereid en in staat wees om te kan kommunikeer – natuurlik via die nuutste mediategnologie, maar met die verskil dat dit tweerigting kommunikasie moet word.

Produsente moet kan luister en self inligting oordra, want dit bemagtig die nuwe verbruiker sodanig dat hy/sy voorkeur gee aan sy produk. Einstein se woorde van: “We cannot solve our problems with the same thinking we used when we created them”, kry nuwe betekenis.

Dit bring ons by die einde van 2017.

Dankie vir nog ’n jaar wat ons kon besin oor hoe om landbou beter te maak, vir beter begrip aan beide kante van die plaashek en om nie te kla met ’n mond vol kos nie. ‘n Geseënde Kersfees en ’n nat 2018.

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.15 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.91 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.47 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76776.44 Up +0.46% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1698.71 Down -0.09% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.26/OZ UP +1.02% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.96% | Zinc US$ 2 924.30/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.95/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 955.73/OZ DOWN -0.0001 Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.15 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.91 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.47 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76776.44 Up +0.46% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1698.71 Down -0.09% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.26/OZ UP +1.02% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.96% | Zinc US$ 2 924.30/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.95/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 955.73/OZ DOWN -0.0001