Aangesig tot aangesig-onderrig vir graad 0 tot 3-leerlinge uitgestel tot 6 Julie
Aangesig tot aangesig-onderrig vir graad 11 en 12-leerlinge in die Erongostreek kan hervat.
Aangesig tot aangesig-onderrig vir graad 11 en 12, sowel as graad 0 tot 3-leerlinge in Walvisbaai, Swakopmund en Arandis word vir twee weke tot 6 Julie uitgestel. Die terugkeer na ‘normale klasse’ sal deur die situasie in die betrokke dorpe bepaal word.
Die hervat van aangesig tot aangesig-onderrig vir grade 0 tot 3 in al 14 streke van die land word vir twee weke tot 6 Julie uitgestel. Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sal vervolgens ’n nuwe skedule vrystel.
Sou ’n leerling Covid-19-verwante toon of positief vir die siekte toets, sal onderrig by die betrokke skool vir 14 dae opgeskort en kontakte onder kwarantyn geplaas word.
Die terugkeer van leerlinge na skole is vrywillig. Ouers kan hul kinders tuis onderrig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie