Aandag alle bruidspare!
Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie skop weer vandag af. Paartjies wat tussen 1 Maart 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is, kan vir vanjaar se kompetisie inskryf. Vir ’n inskrywingsvorm, sien vandag se
Kollig, besoek Republikein se webwerf waar die reëls ook verskyn, of stuur ’n e-pos aan [email protected]. Hier is verlede jaar se wenners, Clyde en Nastasja Besser.
Kollig, besoek Republikein se webwerf waar die reëls ook verskyn, of stuur ’n e-pos aan [email protected]. Hier is verlede jaar se wenners, Clyde en Nastasja Besser.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie