95 jaar, 3 lande, báie plase

Dié ystervrou het as driejarige in Angola aangekom en op 50 vir haarself ’n nuwe lewe in Namibië geskep.
Tanja Bause
Tanja Bause – Om sonder ’n sent uit jou land te vlug, sit nie in sommer in enigiemand se broek nie.Christine Gärtner (95), of Tante Christel soos haar vriende haar ken, het as
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer