7 sterf op vooraand van langnaweek op paaie
Sewe mense het Donderdagnag in vier verskillende padongelukke in die land gesterf.
Die eerste noodlottige ongeluk het sowat 17 kilometer noord van Otjiwarongo plaasgevind en twee mense is dood . Amper op dieselfde tyd het nog twee mense in ’n ongeluk tussen Otavi en Tsumeb gesterf.
Later dieselfde aand is daar drie mense in twee ongelukk in die Suide dood. Die eerste ongeluk tussen Bethanie en Keetmanshoop het twee slagoffers geëis en die ongeluk tussen Grünau en Keetmanshoop het een lewe geëis.
Volgens die Motorvoertuigongelukkefonds (MVAF) toon ’n vyfjaarsteekproef dat gemiddeld meer as 60 mense in 376 ongelukke in Augustus sterf.
Foto: Facebook/Accidents in Namibia

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie