61 nuwe gevalle, geen sterftes
61 nuwe gevalle, geen sterftes

61 nuwe gevalle, geen sterftes

Henriette Lamprecht
Geen Covid-sterftes is gister aangemeld nie en die totaal bly op 3 517. Gister is 61 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 3,1%. Dit sluit 46 leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 203 waarvan 77 in die hospitaal en 11 in die ICU is. Tot op hede het 274 127 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 193 156 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,3%.

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer