54 nuwe Covid-19-gevalle

Henriette Lamprecht
Uit 'n totaal van 1 223 weefselmonsters wat getoets is, het 54 positief vir Covid-19 getoets. Hiervan was 29 mans en 25 vroue. Die jongste is twee maande oud en die oudste 69 jaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer