52 ongelukke in vyf dae
Uitputting, onoplettendheid, onvanpaste gedrag deur bestuurders, spoed en bestuur onder die invloed van middels en drank word beskou as die grootste faktore wat tot ongelukke bydra.
Skaars ’n week in die Kersseisoen in, staan die getal motorongelukke in Namibië reeds op 52.Die nuutste verslag van die Motorongelukfonds (MVAF) toon toenames van onderskeidelik
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie