500 perde, R2,3 mjd. se bates vir Jooste se skuld
Die beleggingsvoertuig Mayfair van Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, hou sowat 500 resiesperde, direk of indirek, vir teeldoeleindes en wedrenne, asook meer as R2,3 miljard se bates.
Nellie Brand-Jonker - Mayfair Holdings en sy volfiliaal Mayfair Speculators se bates word gelys in 'n reëlingsooreenkoms met skuldeisers teen Markus Jooste, die voormalige uitvo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie