5 sterftes, 160 nuwe gevalle
Die Covid-sterftesyfer styg met vyf tot 3 196. Drie van die sterftes was in Gobabis, met een elk in onderskeidelik Lüderitz en Windhoek.
Die nuwe gevalle is 160 waarvan die meeste in Erongo (26%) was, gevolg deur Otjozondjupa met 18%. Onder die gevalle is 28 leerlinge, vyf onderwysers, drie studente en vier gesondheidswerkers. Vier van die gevalle het een dosis entstof ontvang, terwyl een ten volle ingeënt is. Die positiewe koers is 11%.
Die aktiewe gevalle staan tans op 18 558 waarvan 368 in die ho spitaal en 76 in die ICU is. Tot op hede het 175 077 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 53 471 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers is 82%.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie