45 sterftes, 493 gevalle
45 sterftes, 493 gevalle

45 sterftes, 493 gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftesyfer styg met 45 tot 3 044. Agt is tuissterftes. Die nuwe gevalle is 493, 'n positiewe koers van 21%
Die nuwe gevalle sluit 41 leerlinge, 13 onderwysers, 5 studente en 9 gesondheidswerkets in. Die aktiewe gevalle staan op 20 617 waarvan 440 in die hospitaal en 85 in die ICU is. Tot op hede het 162 596 mense 'n eerste dosis entstof ontvang en 48 814 twee dosisse. Die herstelkoers 80%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer