45 nuwe gevalle van Covid-19 aangeteken

Henriette Lamprecht
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula het 45 nuwe gevalle van Covid-19 aangekondig. Dit bring die totaal op 713 gevalle van Covid-19 in Namibië.
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer