41 skote op 6 buffels

Internasionale toeriste is getraumatiseer nadat buffels op die Wabi Game Lodge naby die Waterberg Platopark afgemaai is.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg Dit het vir buitelandse toeriste Dinsdagaand gevoel hulle is in 'n oorlogsone toe ses buffels met 41 skote outomatiese geweervuur uit 'n helikopter op die Wabi
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer