38ste SADC-beraad onderweg
Die 38ste beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) is tans in Windhoek onderweg. Hier is die uittredende voorsitter van SADC, pres. Cyril Ramaphosa, by pres. Hage Geingob, wat later vandag die leisels by sy Suid-Afrikaanse eweknie oorneem. Foto Denver Kisting.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie