3 van Al-Sjabaab in Mosambiek in arres

Gerugte doen reeds lank die ronde dat Moslem-ekstremiste in Mosambiek bedrywig is, met drie lede van Al-Sjabaab wat nou in hegtenis geneem is.
Erika Gibson - Die inhegtenisneming van drie vermeende lede van die Islamitiese terreurgroep Al-Sjabaab in Mosambiek bevestig dat terreurgroepe nie net op Suid-Afrika se drumpel do
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer