215 nuwe gevalle, twee sterftes
Twee nuwe sterftes en 215 nuwe gevalle is vandag aangekondig. Die twee Covid-19-verwante sterftes is een op onderskeidelik Katima Mulilo en een op Oshikuku. Dit bring die totaal op 458 te staan. Uit die 215 nuwe gevalle is 52 leerlinge, 14 onderwysers, 11 gesondheidswerkers en ses studente.
Tans staan die aktiewe gevalle op 2 295 waarvan 147 in die hospitaal en 26 in die ICU is. Nog 47 mense het herstel wat die totaal op 38 264 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Tans word 3 855 kontakte gemonitor en 1 683 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie