21 spesies, 300 diere onder die hamer

Van die uitsoekwild op die naderende wildveiling wat tydens die Outjo Wildsfees gaan plaasvind, is bastergemsbokke, swartwitpense en witrenosters.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Hoewel die droogte koopkrag in die wildbedryf beïnvloed het, glo Dirk du Preez van Du Preez Wild by Otjiwarongo boere is steeds bereid om goeie pryse vir kwali
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer