21 gemsbokke, ses sebras geslag

Drie vermeende wildstropers kruip nog in die bergagtige terrein tussen Karibib en Wilhemstal weg.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Meer as 21 gemsbokke en ses sebras is die afgelope maand op die plaas Albrechtshohe tussen Karibib en Wilhelmstal vir hul vleis gestroop. Volgens mnr. Rickus
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer