2017 Lions Advent-kalender se wennommers
Die Lionsklub Alte Feste het vanjaar weer sy gewilde Advent-kalender uitgegee. Elke kalender het sy eie nommer waarmee 'n leser die kans het om groot pryse los te slaan. Sou 'n leser die wennommer op sy of haar kalender identifiseer, kan hy of sy die skenker van die prys direk kontak. Die name en kontaknommers verskyn agterop die kalender. Die wennommers vir Vrydag 1 Desember is: A: 413, B: 1964, C: 1236, D: 2125.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie