2017 begin met duurder brandstof

Oliepryse sal volgende jaar na raming sowat 30% meer as 2016 se gemiddeld wees.
Jo-Mare Duddy Booysen
Verbruikers in Namibië spring die nuwe jaar met ‘n geniepsige brandstofprysverhoging weg.Volgens ‘n verklaring wat gister deur die ministerie van myne en energie uitgereik is,
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer