200 000 dosisse AstraZeneca Woensdag hier

Henriette Lamprecht
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste neem Woensdag 200 000 dosisse AstraZeneca in ontvangs wat deur Duitsland geskenk is. Die entstowwe word om 08:05 op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako verwag waar dit deur verteenwoordigers van die ministerie en die Duitse ambassade in ontvangs geneem sal word.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer