20 sterf in DRK in protes teen Kabila
Uitgeweke Kongolese het die week in Kaapstad en Pretoria betoog teen die voortgesette bewind van pres. Joseph Kabila. In Kinshasa tree polisie teen betogers op.
Altesame 20 burgerlikes het volgens die Verenigde Nasies (VN) in botsings met veiligheidsmagte in Kinshasa omgekom.Dié inligting is “baie betroubaar”, het José Maria Aranaz,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie