20 jaar gelede
20 jaar gelede

20 jaar gelede

Maandag 28 Augustus 2000

- Harry Simon, wat buite die bokskryt so dikwels sy eie grootste vyand is, het moontlik sy eie boksloopbaan ’n uitklophou toegedien voordat hy en sy afrigter, Brian Mitchell, die naweek hul soms stormagtige paadjie van nagenoeg vyf jaar saam finaal beëindig het.

- Sowat 11% van die Kunenestreek se bevolking is MIV-positief – wat ’n styging van ongeveer 5% in die afgelope vier jaar aandui.

- Twee groepe Unita-rebelle van pelotonsterkte het die naweek rooftogte op afsonderlike nedersettings in die Sambyu- en Geiriku- stamgebiede in Kavango gepleeg.

Dinsdag 29 Augustus 2000

- Die Namibiese Weermag is op ’n gereedheidsgrondslag geplaas deur pres. Sam Nujoma ná mnr. Helmut Angula, die Minister van Landbou, Water en Landelike Ontwikkeling, hom oor die ergste veldbrand in die Hochfeld-omgewing die afgelope eeu ingelig het wat gisteraand onheilspellend in die rigting van die Osire-vlugtelingkamp aangejaag het.

- Al agttien lede van die verbode Caprivi-afstigters (CLA) wat twee weke gelede deur die Namibiese weermag by Bagani en Divundu in hegtenis geneem is, het by Divundu uit militêre aanhouding ontsnap.

- Die ondersoekbeampte in die Spitzkoppe-moordsaak het gister in die Hoërhof in Windhoek getuig dat die een beskuldigde tydens ondervraging sy medebeskuldigde vir die dood van die Duitse toeris, mnr. Johann Meboldt, verantwoordelik gehou het.

Woensdag 30 Augustus 2000

- ’n Skrikwekkende sowat 280 000 hektaar ná-jaarsweiding is reeds verwoes in ’n veldbrand wat sedert verlede Woensdag onbeheerbaar in die noordelike kommunale gebied in die Omusatistreek woed.

- Sowat N$40 miljoen van Namibië se uitsoeklandbougrond vir kommersiële beesboerdery het met een van die mees verwoestende brande in die geskiedenis van die Hochfeld-omgewing in die slag gebly.

- ’n Totaal van 23 brande in Julie, tot vyf brande op ’n enkele dag en een van die mees onstuitbare brande nóg wat gisteraand voorlopig op Okahandja se drumpel gestuit is, kon die munisipale raad van dié dorp nie oortuig om ’n volle brandweermag te hê nie.

Donderdag 31 Augustus 2000

- ’n Ministeriële afvaardiging is gister inderhaas per helikopter na die brandgeteisterde Omusatistreek om vas te stel of dit tot nasionale rampgebied verklaar moet word.

- Die Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu) is in die ernstigste krisis sedert sy ontstaan in 1989 gedompel deurdat agt van sy elf streke gister op sy nasionale kongres op Keetmanshoop die verkiesing van leiers tot die nasionale strukture van die vakbond geboikot het.

- ’n Geskiedkundige muurskildery wat die bydrae van Namibiërs tot die bevrydingstryd en nasieskap herdenk, is gister deur die Eerste Minister, mnr. Hage Geingob, onthul.

Vrydag 1 September 2000

- Die Eerste Minister, mnr. Hage Geingob, gaan vandeesmaand in New York op die grootste leiersberaad in die geskiedenis van die VVO aan die spits wees van ’n poging om 40 miljoen Amerikaanse dollar in te samel vir vigsbekamping in Suiderlike Afrika.

- Réana Nel, ’n Windhoekse tiener met ’n goue stem, is pas as wenner van vanjaar se ATKV Crescendo-kompetisie in Suid-Afrika aangewys.

- Gewelddadigheid in die Namibiese samelewing is gister in twee verhore opnuut in die spervuur geplaas.

- Rehoboth se watertoevoer sou vanoggend om 08:00 weer met die helfte verminder word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%