20 jaar gelede
20 jaar gelede

20 jaar gelede

Sanet de Waal
Maandag 15 Oktober 2001

- Noodmaatreëls is die afgelope week getref om sowat 50 000 kinders in die Ohangwenastreek teen ’n uitbraak van breinvliesontsteking in te ent.

- ’n Blaaskans van minstens drie maande vir die Namibiese ekonomie en ’n Kersgeskenk aan duisende motorryers is die heuglike nuus waarmee die Regering die vierde kwartaallikse brandstofpryspakket gestuit het.

- Die beplande NBC-staking wat vanoggend moes afskop, is tot Woensdag 00:00 uitgestel in afwagting op ’n kabinetsbesluit oor die beskikbaarstelling van geld vir verhogings aan die sowat 500 werknemers.

Dinsdag 16 Oktober 2001

- Verskeie Namibiërs in Kavango is geïdentifiseer en uitgewys as medewerkers van die Unita-bendes wat die afgelope maande ’n terreurbewind in die streek voer.

- Logistieke voorbereidings op die immuniseringsveldtog teen breinvliesontsteking in Namibië se noordweste is gister deur die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste afgehandel.

- Die tekort van miljoene dollars op die nasionale energiefonds is waarskynlik die rede dat Namibiërs nie die vrugte van ’n gunstiger olieprys en stand van die rand met ’n brandstofverlaging kon pluk nie.

Woensdag 17 Oktober 2001

- Nog ’n Afrika-avontuur van dr. Jaafar bin Ahmad se bestuurspan van Air Namibia lê midde-in ’n presidentskommissie van ondersoek aan skerwe.

- Die vrywaring van die President in die wetsontwerp op anti-korrupsie is ’n klap in die gesig van die staatshoof en maak insinuasie teen die hoogste nasionale amp in die land.

Donderdag 18 Oktober 2001

- ’n Beloofde belegging van meer as N$400 miljoen in ’n silikonaanleg op die oewers van die Omarururivier en sowat 1 600 werksgeleenthede het gister saam met die as van die fluitjiesriet wat dié somer verbrand het oor die Erongostreek weggewaai.

- Amerika het gister sy dagligaanvalle in Afganistan voortgesit in die derde agtereenvolgende dag waarop Taliban-vestings geteiken is.

- Die appèl van die ses veroordeeldes teen hul skuldigbevinding en vonnis weens die gewapende rooftog waartydens N$5,3 miljoen op die vliegveld by Karibib gebuit is, is die week van die hand gewys.

Vrydag 19 Oktober 2001

- Die Etosha-wildtuin is die afgelope jare sentraal in die ontwikkeling en verbetering van nuwegeslag-toerusting en -metodes om miltsiekte (antraks) as bakteriologiese oorlogwapen te identifiseer.

- Meer as dubbeld die aantal mense wat aanvanklik teen breinvliesontsteking geïmmuniseer sou word, sal vandag ná afloop van die noodinentingsveldtog in die Engela-distrik deur die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste teen die siekte gevrywaar wees.

- SWAPO het gister in die Nasionale Vergadering (NV) geswig voor voortgesette druk uit die opposisiebanke oor die klousule in die wetsontwerp teen korrupsie waarin die President vrygestel word van die bepalinge daarvan.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.85 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 364.86/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.61/lb UP +1.09% | Zinc US$ 2 956.60/T UP 1.29% | Brent Crude Oil US$ 83.70/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 995.59/OZ UP +1.04% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.85 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 364.86/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.61/lb UP +1.09% | Zinc US$ 2 956.60/T UP 1.29% | Brent Crude Oil US$ 83.70/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 995.59/OZ UP +1.04%