20 Jaar Gelede
20 Jaar Gelede

20 Jaar Gelede

Karin Eloff
Maandag 30 Maart 1998

• Nog senior amptenare van die Windhoekse munisipaliteit is einde verlede week geskors, hangende dissiplinêre optrede ná beskuldigings van rassisme.

• Druk van 'n klein groepie mense, onder wie na bewering die Swart Kamer van Koophandel, is besig om op te laai teen munisipale raadslede van Keetmanshoop om hul steun te gee vir die skorsing van die dorp se stadsklerk.

• Air Namibia se visie om doeltreffender te opereer en 'n beter diens te lewer is sedert Saterdag versterk toe die nuwe Boeing 767-300 ER op die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uit Australië geland het.



Dinsdag 31 Maart 1998

• 'n Verslag oor die plofbare spanning tussen amptenare in die verkeersdepartement hou die sleutel tot die toekoms van alle verkeersbeamptes van die Windhoekse munisipaliteit.

• Die grynslag van drie gevaarlike gesigte het sedert die naweek op die Suid-Afrikaanse politieke skerms geval ná beweringe van 'n vermeende staatsgreep teen die ANC-bewind van pres. Nelson Mandela.

• 'n Amerikaanse burger was die afgelope dae verantwoordelik vir verskeie voorvalle van saakbe­skadiging, rusverstoring en selfs beweerde wanbetaling by ver­skeie sakeondernemings en is glo ook by nie minder nie as vier hotelle in Windhoek, Swakopmund en op Walvisbaai uitgesmyt.



Woensdag 1 April 1998

• Duisende Namibiërs kan vandag van 08:00 en 09:00 tussen N$1 500 en N$15 000 by onderskeidelik die Ministeries van Finansies en van Vervoer aan kitskontant ryker wees nadat die 1998/99-Begroting ingevolge Artikel 149 van die Grondwet nietig verklaar is.

• Die Duitse lugmag het gister aangekondig dat sy vliegtuig hoofsaaklik verantwoordelik was vir die botsing verlede jaar met 'n Amerikaanse weermagvliegtuig aan die Namibiese kus.

• Oesverwagtinge van akkerbouers in die mieliedriehoek is 'n skrale 10 persent van die 14 500 hektaar mielies wat in die grond gesit is.



Donderdag 2 April 1998

• TCL, met mynbelange op Tsumeb, Kombat en by Windhoek, is voornemens om van sy bates ter waarde van sowat N$250 miljoen in Namibië ontslae te raak.

• Senior ministers het gister in die Nasionale Vergadering kleigetrap om die grootte van die Kabinet en die Regeringsdiens te regverdig.

• Gekkedag het gister wêreldwyd sy tol geëis met 'n magdom van mense wat verleë gestaan het toe 1 April hulle vir die soveelste keer onkant betrap het.



Vrydag 3 April 1998

• Dit is weer sulke tyd. Namibiërs moet Sondag om 02:00 hul horlosies 'n uur terugdraai (een uur voor Greenwichtyd GMT) vir wintertyd.

• Voormalige Planvegters het gister na Staatshuis opgeruk.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.99 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.98/OZ UP +0.95% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.15% | Zinc US$ 2 950.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.39/BBP DOWN -0.0151 | Platinum US$ 995.60/OZ UP +1.04% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.99 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.98/OZ UP +0.95% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.15% | Zinc US$ 2 950.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.39/BBP DOWN -0.0151 | Platinum US$ 995.60/OZ UP +1.04%