2%-versoek positief ontvang, sê Saara
            
                                                            Denver Kisting – Die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila, sê oor die gewraakte 2%-pleidooi: “Ons het positiewe terugvoering van ’n aantal belanghebbendes ontvang.”
Die regering het twee weke gelede skokgolwe deur die land gestuur toe ’n uitnodiging deur Kuugongelwa-Amadhila aan vakbondleiers uitgelek het.
Kragtens dié uitnodiging is ’n kabinetsbesluit onthul waarvolgens die regering alle Namibiese werkners vra om vrywillig 2% van een maand se basiese salaris te skenk.
Dié geld sal glo onder meer vir droogtehulp aangewend word.
Gister het die eerste minister beweer “mense is optimisties” oor dié pleidooi.
Foto: Nampa
                                    
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie