2 uit 2 vir Eagles
Papoea-Nieu-Guinee was tevore ’n krieketspan wat Namibië besig gehou het, maar in hul T20 Wêreldbeker opwarmwedstryd gister in Dubai kon die eilanders nie keer dat die Eagles hulle met 84 lopies vermorsel nie. Die Namibiese kaptein Gerhard Erasmus (129*, uitgetree), David Wiese (66*) en JJ Smit (42* van net 13 balle) het talle groot houe oor die grenstou laat vlieg. Meer op ons sportbladsy. Foto Krieket Namibië


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie