2 gedigte
Oppi plaas...
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
My gedagtes wat stoom afblaas.
'n Gekraak en fluitgeluid.
Oppi telefoondraad 'n kraai wat raas.
Terwyl die windpomp water spuit.
Doer ... inni verte wolke wat brom.
Reent op pad met 'n gegrom.
Stilte gebreek my Heer.
Stilte aan U gewy met eer.
Sinkplaatpad is baie grof.
Hard gery op tweespoor onbeskof.
Plaashek sta' wawyd oop.
Stilte ... my gedagtes loop...
Vlentertjie maan
Knipoog jy vi my.
Met sterretjie aan djou sy.
Ondergaan djou vlou.
Sonsondergang loer vi jou.
Saam met koue naglug.
Slaan my oë op vlug.
Moegheid ver vandaan.
Ooglede saam sal be-aam.
Doer by die westerkim.
Hou ek my asem in.
Wasem teen die ruit.
Vlentertjie maan gaan agteruit.
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
My gedagtes wat stoom afblaas.
'n Gekraak en fluitgeluid.
Oppi telefoondraad 'n kraai wat raas.
Terwyl die windpomp water spuit.
Doer ... inni verte wolke wat brom.
Reent op pad met 'n gegrom.
Stilte gebreek my Heer.
Stilte aan U gewy met eer.
Sinkplaatpad is baie grof.
Hard gery op tweespoor onbeskof.
Plaashek sta' wawyd oop.
Stilte ... my gedagtes loop...
Vlentertjie maan
Knipoog jy vi my.
Met sterretjie aan djou sy.
Ondergaan djou vlou.
Sonsondergang loer vi jou.
Saam met koue naglug.
Slaan my oë op vlug.
Moegheid ver vandaan.
Ooglede saam sal be-aam.
Doer by die westerkim.
Hou ek my asem in.
Wasem teen die ruit.
Vlentertjie maan gaan agteruit.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie