19 Mei 2016 SMS'e
19 Mei 2016 SMS'e

19 Mei 2016 SMS'e

Gerine Hoff
Ek was ook verstom om nou te verneem van die verskillende tipes droogtes. Die punt is dit: Namibië was nog altyd 'n waterskaars-land en vooruitbeplanning deur die eksperts moes tog noodgedwonge hierdie feit in ag geneem het. Om nou die kleinverbruikers te beskuldig en te penaliseer, is ongevraagd en dien geen doel nie. Iets sê ongelukkig vir my daar is ’n ander slang in die gras oor die beskikbaarheid van water en ons word doelbewus 'n rat voor die oë gedraai oor die werklike rede(s) vir die watertekort.

Aangesien NPL die hoofborg MTC teleurgestel het, hoekom borg MTC dan nie maar NRU nie? Rugby se ondersteuners is altyd die paviljoen vol. Ek vra maar net.

Ek stem saam met die persoon wat meen jagluiperds is nie bedoel vir bemarking nie (Otjiwarongo). Dit val vir my saam met jakkalse onder die diere wat Noag nooit in die ark moes toegelaat het nie. Absoluut nutteloos. Dis hoekom hulle nog net op toerismeplase voorkom.

Wat irriteer jou die meeste? Wat my baie irriteer is as ryk meneer of ryk mevrou sy of haar plaasbakkie langs Agra se petrolpomp trek en dan gaan inkopies doen in die winkel. So, moet jy maar wag in die son om ook gehelp te word. Tyd is kosbaar vir almal!

Hardap Region Education office, julle het nie ’n fout gemaak dat me. Kaoseb in Rehoboth HR moet kom behartig. Sy doen baie goeie werk. As julle net vir haar ’n assistent kan gee, want die werk is te veel vir een mens. Hou so aan me. Kaoseb.

Verkyker: Jy slaan darem die spyker op sy kop. Hoekom moet mense uit die verre Noorde in die Karas- en Hardapstreek hervestig word? Mense wat geen korrel sand verloor het nie? Dis mos onregverdig! Ons Namas dood van ellende en ons leiers tree nie vir ons op nie. Bernardus Swartbooi, baie dankie dat jy die moed gehad het om jou bekommernis uit te spreek teen die luukse en uitspattige parlementsgebou. Wanneer sal ons tog opstaan teen hierdie Afrika-vermorsing en spoggery? Kan liewer vir elke blikhuisie 'n ordentlike slaapkamer en toilet maak sodat ons ook rustig en veilig kan slaap. Ons smag ook daarna.

Kan iemand verduidelik? Sekuriteitsmense wat by staatshospitaal Keetmanshoop werk wag tot twee maande vir pay. Hulle moet huur ens. betaal. Hoe nou? Waar lê probleem? By goverment of hoof? As jy koue nagte werk, verwag jou pay op tyd.

Ministry of Forestry in Gobabis is ’n skande vir ons gemeenskap. Toppunt van onbekwaamheid. Swak diens en dan vra hulle nog vir vleis en ’n soetigheidjie! Almal daar, familie van mekaar. Waar gaan dit heen.

Ministerie van finansies. Hoe is dit moontlik dat die ministerie geen vorms het nie? VAT, import VAT, PAYE, geen belastingvorms nie! Wonder of hulle ten minste nou al bruin vorms gepos het.

Rene Kraft, maak asb. seker van feite voor jy GRN kritiseer. Hulle is besig met spoorlyn na Lüderitz en daar gaan tonnels gebou word. Dit vat bietjie langer, want Namibië finansier self sonder lening van ander land. Merkwaardig sou ek sê as jy sien al die ander Afrikalande gaan lenings aan.

My hart is bitter seer vir die kind met Downsindroom wat verkrag is. Ek bid vir julle, en stem saam met Chani Bauer dat ons as gemeenskap hierdie kind en gesin moet help genees. Die bietjie wat ek kan gee, sal ek met ’n oop hart gee. Waar vind ons uit hoe om te help?

So kan ons armoede, roof, moord en korrupsie finaal beveg: Namibië is nooit arm nie. N$600 miljoen word deur 'n handjievol van ses korrupte burgers gesteel. Ons is maar skaars 2,4 miljoen mense en kan net so goed van daardie koek geniet op voorwaarde dat voornemende entrepreneurs met goeie besigheidsplanne vorendag kom. Aan die einde van die dag gaan hulle bydra tot die land se ekonomiese ontwikkeling deur belasting te betaal. Ek sê maar net.

Dit verbaas my altyd hoe VOL die koerante is van drank- en alkohol­advertensies, maar drank is die oorsaak van die meeste ongelukke waarby duisende onskuldige mense sterf. Maar ons goverment sê dis OK, solank jy nie rook nie. Dubbele standaarde!

As Pieter van der Merwe so paar weke terug Oom Lood se storie gelees het, sal hy verstaan. Jou benadering en houding kan enige polisiebeampte omkrap. Sê maar net, ekskollega.

Die dame wat raad soek oor vratte: Maak ’n watte nat met witdulsies en sit op vratte vir 2 tot 3 dae en vratte sal afval. Maak watte toe met hegpleister.

Ai tog, kan die koerant van Donderdag nie net SMS’e bevat waar ons ons dankbaarheid kan betoon nie? Of selfs ’n grappie of twee nie. Jy voel skoon bedruk as jy klaar gelees het.

Ek was ook Saterdag by dieselfde begrafnisdiens waarvan Dinsdag se leser gepraat het waar evangelis Johny Lucas vreeslik uitgevaar het teenoor protestantse kerke wat vir elke danige ding wat hulle doen, geld vra. Protestantse kerke se mense wat sjerrie drink soos water, kerke wat mense doop en net mense besprinkel met water en nie reg doop nie, hoekom maak mense uitlatings teenoor ander? Sê wat die Here op jou hart lê op ’n mooi manier. Moenie ander kerke staan en sleg maak nie. So by so, los onse kerke se gesangboeke uit en meneer is mos nie ’n slegte benaming nie.

Geagte mnr. en me., wil net weet of wil die waarheid weet van die ou weermaglede. Ek het toe Mariental toe gery om te registreer met N$250, en is gesê ek moet net die geld wag. Tweede maand is hulle SA toe is alles kamma nog nie reg nie. Weer terug. Hier bel die man my. Ek moet bydrae van N$500 gee. Soos hy gesê het, is elke maand se bydrae N$250. Hulle is weer nou weg vir geld. Ek weet nie. Ons soek hulp? Is daar waarheid in die storie? Mnr. Zeke.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%