16 sterftes, 722 gevalle
Die Covid-sterftes styg met 16 - ses in Windhoek, vier in Rehoboth, twee in Tsumeb en een elk in onderskeidelik Grootfontein, Otjiwarongo, Walvisbaai en Oshakati - tot 936. Vandag is 722 nuwe gevalle aangemeld waarvan 55% in Khomas is. Onder die gevalle is 108 leerlinge, 25 gesondheidwerkers, 31 onderwysers en 22 studente. Die aktiewe gevalle staan tans op 6 221 waarvan 324 in die hospitaal en 61 in die ICU is. Tot op hede het 52 646 (98%) van gevalle herstel en is 78 397 mense teen Covid-19 ingeënt.
Tans is 1 524 mense in kwarantyn en 3 616 kontakte word gemonitor.
Tans is 1 524 mense in kwarantyn en 3 616 kontakte word gemonitor.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie