16 Namibiese maatskappye op LSEG-lys
Dit is die eerste verslag van sy soort wat Afrika se mees inspirerende en dinamiese private maatskappye identifiseer wat hoë groei toon en die aandag van internasionale beleggers trek.
Elvira Hattingh - Altesaam 16 Namibiese maatskappye het onlangs die Londense aandelebeursgroep (LSEG) se lys gehaal van 343 “Maatskappye wat Afrika inspireer”.Die maatskappye s
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie