15 000ste inspuiting by NG Kerk Eros
15 000ste inspuiting by NG Kerk Eros

15 000ste inspuiting by NG Kerk Eros

Henriette Lamprecht
Me. Frances-Claire Haakuria het die 15 000ste inspuiting by die immuniseringspunt by die NG Kerk Eros in Windhoek gekry. Haakuria het die Johnson & Johnson-entstof ontvang van verpleegster Johanna Ndafonghoshi. Dié immuniseringspunt is Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 16:00 en ook Saterdae van 09:00 tot 15:00 oop. Pfizer, Sinopharm, AstraZeneca en Johnson & Johnson is hier beskikbaar.


Kommentaar

Republikein 2025-09-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer