13 sterf in aardbewing by Lombok-eiland

Ten minste 13 mense het in ‘n aardbewing op ‘n gewilde vakansie-eiland in Indinesië gesterf en duisende is dakloos gelaat.
NAMPA
’n Kragtige aardbewing van 6,4 het die gewilde toeristebestemming, Lombok-eiland, in Indonesië gister getref.Talle naskokke het gevolg, met die grootste een wat 5,7 op die Richt
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer