11 strafsake teen Eskom-saboteurs

Klagte sluit in bomdreigemente, diefstal, sabotasie, brandstigting, kwaadwillige skade aan kritieke infrastruktuur en eiendom, openbare geweld, intimidasie en huisbraak met die doel om toerusting te beskadig.
Francois Williams – Die polisie ondersoek 11 strafsake teen werknemers van Eskom weens die sabotasie, intimidasie en geweld van die onwettige staking in Junie en Julie by kragsta
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer