10 vas vir wildmisdaad

Beslag op olifanttande, ietermagôvel gelê
Ellanie Smit
Ellanie Smit - Tien verdagtes is in hegtenis geneem in verband met wildmisdaad en vier nuwe sake is aanhangig gemaak. Sewe van die verdagtes is in hegtenis geneem vir olifantstrope
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer