10 sterftes, 237 nuwe gevalle
Namibië se Covid-19-verwante sterftesyfer het met tien tot 342 gestyg. Die tien nuwe sterftes sluit sterftes in Tsumeb, Omuthiya, Onandjokwe, Rehoboth, Grootfontein, Rundu, Gobabis en Okahandja in.
Vandag is 237 nuwe gevalle aangemeld wat onder meer 38 in Windhoek, 14 in Otjiwarongo en Onandjokwe, 25 in Oshakati, 12 in Tsumeb in 11 in Karasburg insluit.
Nog 243 mense het herstel, 'n herstelkoers van 94%, wat 146 in Erongo, 31 in Khomas, 22 elk in Kavango-Oos en Omusati, 11 in Otjozondjupa, tien in Kavango-Wes en een in Ohangwena insluit.
Die aktiewe gevalle staan tans op 1 696 waarvan 169 in die hospitaal en 19 in intensiewesorgeenhede (ICU) is. Dit sluit 60 in die hospitaal en 14 in ICU in Windhoek, 25 in Erongo in die hospitaal en twee in ICU is.
Tot op hede is 263 533 weefselmonsters getoets, 5 155 kontakte word gemonitor en 1 257 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie