1 uit 5 wonder waar bord kos vandaan kom

Die syfers beteken gemiddeld 78,7% van Suid-Afrikaanse huishoudings het “voldoende toegang tot kos”.
Hanlie Stadler - Meer as een uit vyf Suid-Afrikaners (21,3%) wonder waar hul volgende bord kos vandaan gaan kom, en dit sluit 5,5% van Suid-Afrikaners in wat honger ly.Dié syfers
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer