Te min personeel, geld vir medisyneraad

'n Gebrek aan 'n werkende webtuiste vir die Medisynebeheerraad, te min personeel en die stadige verspreiding van Medicine Watch bemoeilik die raad se werksaamhede.
Henriette Lamprecht
font face="Verdana" >Henriette Lamprecht - Die prys van medisyne in Namibië is ’n rede tot “groeiende kommer”. In die lig hiervan moet die beheer van medisynepryse verskeie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer