SMS'e vir 11 Julie 2017
SMS'e vir 11 Julie 2017

SMS'e vir 11 Julie 2017

“. . .wys wat spangees kan vermag. . .”
Mandy Rittmann
Namibiese rugby het goed gedoen! Baie goeie spangees, dit wys wat spangees kan vermag. Afrigters werk in die rigting om ’n sterk eenheid met ’n goeie gees te kry. Los maar die groot name met groot koppe en gebruik "local" spelers met goeie gees. Loer oor na die Kings vir wat spangees vermag. Sterkte met die res van die "games". Omake, omake!

Ek wil net sê, die munisipaliteit wat die sinkkerk afgebreek het waar die Here se naam verkondig sou word en na behoeftiges sou gekyk word, skaam julle voor onse Here. Voeg julle liewer op ’n ander plek. Ek sal bid vir daardie mense wie se harte op die regte plek sit en ’n oop hand het vir behoeftiges.

Wil asseblief vra vir minister van onderwys, want Aus se skool het onderrig net tot graad 7 en die kinders eindig in strate na graad 7. Meeste ouers kan nie bekostig om kinders na ander skole te stuur. Daar in Aus staan ’n skool met koshuis wat gebruik word as buitelugskool. Hoekom kan dit nie omskep word om vir grade 8, 9 en 10 te onderrig, en ook Lüderitz se kinders te akkomodeer? Asseblief, asseblief. - Bekommerde ouer van Aus en Namibië

I am shattered and could cry about what is happening to our country. How rotten it has become under our government: murder, rape, child and women abuse, stealing, slaughtering our beautiful game, criminals out on bail, failing justice, health and education systems corrupt, SMEs that get bailed out year after year, crooked tenders are the order of the day. The list is endless and nobody is prosecuted! Our country has become so rotten it breaks my heart! Open your eyes Mr President and put a stop to this rot!

Onverantwoordelike, onverskillige motorbestuurder (N164-337W) jaag voor Baines-sentrum met aankomende verkeer roekeloos verby. Gaan toets jou kop en padreëls voor jy weer so iets doen!

Aan die families van die twee Cloetes van Walvisbaai wat vroeg Saterdagoggend tussen Omaruru en Otjiwarongo omgekom het toe hul voertuig in beeste vasgery het: Ons innige meegevoel. - Otavi

Walvisbaai onttrek teen Unam. Dié optrede druis heeltemaal in teen die gees van die spel. Onder die reëls en regulasies, 9.3(a), moet Walvisbaai twee ligapunte verloor. Met ’n oorwinning oor Wanderers was Kudus definitief nog in die prentjie vir ’n semi-finale plek. Ek hoop die NRU neem aksie in die spesifieke geval. Geen klub kan toegelaat word om gerieflikheidshalwe sy verpligtinge oorboord te gooi nie. - Robbie

Hoekom is die regeringstore so stil om "orders" uit te gee? Die ou tenders moet mos klaar maak voor die Procurement Act in werking kom.

Kan daar asseblief ’n Pick n Pay- en Mr. Price-winkels oopmaak by Rehoboth Mall. Ons het dit nodig.

Agbare Katrina was maar altyd ’n wyse en wydbelese leier. As jy ’n dwaas is, wat nie lees en leer soos sy, sal jy altyd tweede kom. Los vir Ambassador Guibeb uit. Yvonne Boois is nie van Hardap nie, maar kom soek bloeddorstig pos rond in Hardap. Ambassador Guibeb is ’n geborene kind van Hardap en julle weet dit. Dis nie eerste keer en alleen in Hardap wat mense met kwaliteite vir CC uit streke genomineer word nie. Al die streke doen dit om kwaliteit in CC te bring. Dankie minister Katrina vir jou wyse leierskap. Ons bewonder jou. - Trotse Hardap youth

Die rivier in Jasmynstraat wat so sleg ruik. Kan die munisipaliteit nie iets daaraan doen nie? Die muskiete is volop en dit is nie gesond vir almal nie.

Watter tye van die dag moet SMS’e gestuur word? (U kan 24 uur per dag SMS. Die keuse vir 'n uitgawe word teen 12:00 die vorige dag gemaak. - Redakteur)

Vrydagaand se vertoning van Oppiestoep. Wat ’n teleurstelling vir ons wat vêr gekom en duur betaal het om ons plaaslike talent soos in die pers genoem te sien - wat toe nooit gebeur het nie. Ag nee man, bied aan wat julle adverteer.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%