||Kharas ontvang Covid-skenking

Elizabeth Joseph
Elizabeth Joseph op Keetmanshoop – Die goewerneur van die ||Kharasstreek, me. Aletha Fredericks, het onlangs 800 ligemissiediode (LED)-gloeilampe en vier suurstofkonsentreerders
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer