/Gâses getuig in Avid-saak

''n Voormalige voorsitter van die direksie van Avid Investments wat glo die SSC se N$30 miljoen-belegging verduister het, was gister in die getuiebank.
Ronelle Rademeyer
Jacqueline Louw - Me. Inez /Gâses het gister weer voor regter Christie Liebenberg verskyn in die verhoor waarin sy en ses medebeskuldigdes van die wanbestuur van die Maatskaplike
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer