? Aanstellings by RMB Namibia
Daniel Motinga is as RMB Namibia se bestuurder vir betrekkinge van die staatsektor aangestel, terwyl Tuyeni Akwenye as bestuurder van betrekkinge vir finansiële instellings aangewys is. Motinga beskik onder meer oor ''n meestersgraad in ekonomie van die Universiteit van East Anglia in die Verenigde Koninkryk, terwyl Akwenye onder meer ''n B-graad in sakewetenskap, spesifiek aktuariële wetenskap, aan die Universiteit van Kaapstad verwerf het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie