Regering gaan Peugeot-aanleg vir N$1 koop

Nida sal toerusting oorneem
Die hoërhof het die motorvervaardiger Stellantis se saak teen die regering van die hand gewys en na foutiewe prosedures verwys.
Ogone Tlhage
Die regering het die opsie om die Peugeot Opel Assembly Namibia (POAN)-monteeraanleg op Walvisbaai vir ’n nominale N$1 te bekom.Dit nadat die motorvervaardiger Stellantis besluit
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer