Omusati se goewerneur maan oor misdaad, malaria

‘GBV steeds ’n groot bron van kommer’
Die goewerneur van die Omusatistreek, Immanuel Shikongo, het ook reusebeleggings in infrastruktuur gedurende sy streekrede uitgelig.
Tuyeimo Haufiku
Beduidende vordering is gedurende die afgelope finansiële jaar in landbou, onderwys, infrastruktuur en jeugontwikkeling in die Omusatistreek gemaak.Stygende misdaadsyfers en malar
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer