WhatsApp 7 Oktober 2021
Ek wil graag weet wanneer is die government van plan om die kinders se geld te verhoog. My aarde, wat is 250 in die maand? Wat maak mens met dit? Asb., doen iets daaraan.
Very serious. I visited Katatura OPD yesterday (Monday). The doctor who saw me was so embarrassed as she told me "Madam, here are no needles to prick diabetic patients"... Also no EKG machine. As far as I know the most basic stuff to examine patients is not available in the hospital. People, our lives are in danger. We must pray very hard for the terrible conditions at our state hospitals. What happened?
Dis met diepe hartseer wat ek die onderwerp met lesers deel. Gemeentelede wat nie meer op kerkrade wil dien: Dis soos die gesegde sê, een vrot appel bederf die hele kissie. Dit is wat is, een arrogante siel wat aan aandaggebrek ly, wil hom/haar oral laat hoor ten koste van ander se opinie en gevoelens. Dis asof hulle die kerk se predikante is. Te voorskryflik. Ek sal ook nee dankie sê, al wil ek hoe graag. Begin deel liefde by die huis, dan hoef jy nie in die gemeenskap aandag te probeer trek met arrogansie en beterweterigheid nie. Jy bou nie, jy breek af. Kry jou ry dat mense wat die regte ding wil doen 'n kans kan kry.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie