WhatsApp 18 Augustus 2020

Dani Booysen
This (locking down Erongo’s back roads) is a little too late. Should have done this when restrictions were first imposed. – Tina Becker, Gobabis

Môre môre, my dear Office of the Prime Minister en office of Anti-Corruption Commission. Ek, mnr. Josef het ‘n groot probleem. In Namibië is al die kerke nou weer toegemaak, maar die groot koppe laat toe dat alle shabene en bottelstore alkohol verkoop, maar die lewende woord van God word toegemaak. Is hulle nie bang vir God? God maak nie mens dood met bier nie, maar alle slegte dinge in die lewe kom van drank. Maak asb. al die shabene toe.

Na aanleiding van die foto op bl. 11 van 13/8 se koerant. Ek voel dit dat dit nie CoW se fout is dat motorbestuurders nie die reëls nakom nie. As almal binne die spoedgrens bly en ander verkeersreëls nakom, sal daar baie minder sterftes op ons paaie wees. Ek sê maar net!

Republikein 14 Augustus 2020. Dankbaar vir jul platform, waardeer dit. Ongelukkig moet ek ophou om die koerant te koop, want verdien nie meer geld om te kan budget nie. Rakende Victor Coetzee se versoek. My logika wil nie inskop nie? Goeie idee om iets te skep om inkomste te genereer, maar waar kry mens die geld vandaan om die items te koop? Kan beswaarlik brood en melk koop! Mooi loop. – Ouma Em (NS: Het my foon se krediet ook nou opgebruik. Kaipo!)

Why are we afraid of Covid-19, but not Cancer, TB, flu, driving or Malaria? More people die annually from these than from Covid-19. And what makes us think a mask helps for a virus? Labarotories provide full body suits and oxygen when working with viruses, yet a face mask will protect the masses? Think people . . .

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer