Weer vir 15 Maart
WEERWAAK: Swaar neerslae word in die sentrale Noorde, noordweste in Otjozondjupa verwag
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre suidweste, Kavango en Tsumkwe-kiesafdeling, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met buie oor die sentrale en noordelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:40 L: 10:37 H: 16:54
WINDHOEK 17° 30°
RUNDU 18° 33°
OSHAKATI 18° 31°
GOBABIS 15° 30°
MARIENTAL 19° 35°
KEETMANSHOOP 17° 31°
WALVISBAAI 13° 24°
LUANDA 24° 32°
JOHANNESBURG 12° 24°
KAAPSTAD 17° 23°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie