Weer, Dinsdag 2 Maart 2021

Elvira Hattingh
Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde donderstorms in die verre suidooste en noordoostelike streke. 'n Vars noordoostelike wind sal in die binneland waai.



Kus: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.



Getye by Walvisbaai: H: 05:29 L: 11:31 H: 17:50



WINDHOEK16°31°

RUNDU20°30°

OSHAKATI21°35°

GOBABIS17°31°

MARIENTAL22°36°

KEETMANSHOOP22°35°

WALVISBAAI17°29°

LUANDA23°31°

JOHANNESBURG11°25°

KAAPSTAD16°29°

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer