Weer 16 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Tsumkwe-kiesafdeling en Omahekestreek, andersins gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie in die Erongo- en Kunenestreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie en donderbuie.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:32 H: 15:46 L: 21:41

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17° 29° Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

RUNDU 18° 32° Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

OSHAKATI 21° 32° Verspreide donderbuie.

GOBABIS 19° 32° Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 25° 34° Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 21° 34° Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele donderbuie.

WALVISBAAI 22° 33° Gedeeltelik bewolk en warm met buie en donderbuie.

LUANDA 24° 31° Gedeeltelik bewolk en baie warm.

JOHANNESBURG 14° 26° Gedeeltelik bewolk en warm.

KAAPSTAD 18° 25° Gedeeltelik bewolk en warm.

Kommentaar

Republikein 2025-08-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer